Beskerm wat jy bou.
Verseker wat saak maak.

Ons is hier vir die gemoedsrus tussenin.

WELKOM BY GEMOEDSRUS

Dis nie net versekering nie, dis gemoedsrus

Gemoedsrus Verskansing is ’n trots Suid-Afrikaanse onderskrywingsmaatskappy wat spesialiseer in korttermyn- en oesversekering. Saam met King Price, agente en finansiële instellings bied ons bekostigbare, volhoubare versekeringsoplossings wat boere, besighede en individue teen onvoorsiene risiko’s beskerm. Met ’n eerlike, kliëntgerigte benadering skep ons stabiliteit, vertroue en ware gemoedsrus.

WELKOM BY GEMOEDSRUS

eenvoudig, eerlik en
sonder fieterjasies

Ons bied meer as net versekering, ons bied Gemoedsrus:

OESVERSEKERINGOPLOSSINGS

Vir jou gemoedsrus bied ons die volgende produkte

Gemoedsrus fokus op oes- en korttermyn versekeringsoplossings wat aangepas word vir verskillende streekspesifieke en risiko behoeftes.

Oesversekering

Persoonlike-lyne Versekering

Kommersiële versekering

Landbou versekering

GEWASSE WAT GEDEK WORD

Gemoedsrus gee jou nie net ‘n polis nie, ons gee jou ‘n plan

Mielies, soja, sonneblom en sorghum

Wat word gedek:
Droogte (Besproeiing uitgesluit), hael, brand, transito, oormatige reënval, hittegolf en oorstroming.

Opsioneel:
Graadverlies (Slegs Wit en Geel Mielies).

Graangewasse

Wat word gedek:
Hael, brand, transito en ryp (Gewas spesifiek).

Aartappels

Wat word gedek:
Hael, brand, transito en ryp (Gewas spesifiek).

Vrugte (insluitend sitrus)

Wat word gedek:
Hael, brand en transito en Wind

(Gewasspesifiek)

Makadamias en pekanneute

Wat word gedek:
Hael, brand en transito en Wind

(Gewasspesifiek)

Bekostigbaar Innoverend Effektief
Bekostigbaar Innoverend Effektief

artikels

Onlangse
artikels

Gemoedsrus fokus op oesversekeringsoplossings wat aangepas word vir verskillende gewas- en streekspesifieke behoeftes.

2025 Proewe

2025 Proewe

By Gemoedsrus besef ons dit is krities om deur voortdurende navorsing op…

WAT ONS KLIËNTE SÉ

Gemoedsrus uit die boer se mond

Om effektiewe dienste aan elke kliënt te lewer deur bekostigbare, maar omvattende oesversekeringsprodukte aan te bied wat aangepas is by die boer se werklikheid.

Name Surname